’n Hip-hop-era-teaterproduksie wat die wortels van die Afrikaanse taal terug na die slawe en inheemse mense van die Kaap naspoor. Teen ? agtergrond van videobeelde met uittreksels uit die bekroonde dokumentêre film van Dylan Valley met (wyle) dr. Neville Alexander, verteenwoordig die groep, Die Argitekbekke, ’n eklektiese samevoeging van musiekgenres. In ware hip-hop-styl gebruik hierdie musiekteaterstuk gletse; krappe; ritmes en rym om deur tyd te reis met verwysing na die veelvuldigheid van tradisionele Kaapse style soos Ghoema en Kaapse Klopse.
Videos
Dear Evan Hansen
Artscape Theatre Centre (2/12 - 3/9) | ||
The Addams Family Musical
Homecoming Centre (formerly The Fugard) (12/14 - 2/2)
PHOTOS
VIDEOS
| ||
Red Riding Hood
The Masque (12/13 - 1/12) | ||
Dear Evan Hansen
Teatro at Montecasino (3/15 - 4/13) | ||
Shirley Valentine
Avalon Auditoium @ The Homecoming Centre (the old Fugard Theatre) (2/21 - 2/23)
PHOTOS
DISCOUNT
| ||
VIEW SHOWS ADD A SHOW |
Recommended For You