RSG en LEFRA PRODUKSIES bied aan die eerste Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera, 17-21 Maart
RSG en LEFRA PRODUKSIES bied met trots aan - die eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera. Hierdie lekker OPPIWATER KUNSTEFEES vaart sal plaasvind van 17-21 Maart. OPPIWATER besoek onder andere Maputo en die Portugese eilande. Die res van die tyd hou ons Afrikaanse Kunstefees vir die fynproewer met van die voorste kunstenaars, produksies, toneel, komedie, kabaret en musiekproduksies. Dis uniek - 'n kunstefees op 'n drywende hotel met sy pragtige teater en verskillende kleiner venues.
Photo Flash: Meet the Stars of Lefra's CHRISTMAS SPECTACULAR
One of the biggest and most spectacular Christmas concerts of the past few years is definitely Lefra Productions' CHRISTMAS SPECTACULAR. The production takes place at Carnival City's Big Top Arena on Saturday, 14 December at 20:00 - 'in real Boney M Christmas Show style,' says producer Frans Swart. Meet the cast below!
Laurika Rauch and Chris Chameleon Set for African Music Festival 12 Today
Dit is alweer Afrikaanse Musiekfees tyd by Carnival City. Vanjaar word hierdie jaarlikse Afrikaanse Musiekfees op 27 Julie aangebied - reeds in sy twaalfde uitverkoopte jaar. Afrikaanse Musiekfees 12 spog werklik vanjaar met die grootste lys van kunstenaars ooit - meer as 19 kunstenaars op een verhoog! 'Dit maak van Afrikaanse Musiekfees 12 een van die grootste musiekfeeste in die land,' se Frans Swart, regisseur en vervaardiger van die produksie.
Laurika Rauch and Chris Chameleon Set for African Music Festival 12, July 27