Photo Coverage: AS DROME VLERKE KRY Wings Its Way to Aardklop
Hennie Smit and Arina de Witt are onstage in AS DROME VLERKE KRY at this year's Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom. The production forms part of a season of five shows from Lefra Productions at the festival, with the lineup also including FIELA SE KIND, MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU, ONTBLOOT and MY PA.
Meat World to Host Huge Music Festivals in Springs, Boksburg and Edenvale
This Saturday, three branches of the Meat World franchise will host the popular music festivals that have become synonymous with their brand. Meat World outlets at the Springs Market, the K90 Centre in Boksburg and the Meadowdale Value Centre in Edenvale. A wonderful lineup of artists will perform at each of the three branches.
Oppiwater Nominated for Most Popular Arts Festival at the Fiesta Awards
Lefra Productions and RSG's popular Oppiwater Arts Festival, which is presented on board the luxurious MSC Sinfonia, has just been nominated for a Fiesta Award as the most popular festival in 2016. The festival is unique, with no similar festival presented on any other cruiseliner worldwide.
Fourth Oppiwater Arts Festival Programme Announced
RSG and Lefra Productions's fourth Oppiwater Arts Festival take place next year from April 30 to May 5 aboard the luxurious MSC Sinfonia. The OPPIWATER ARTS is a unique festival with more than 20 different productions that each play a few performances in the various theatres and venues on the MSC Sinfonia.
Lefra Produksies to Visit Kimberley's Gariep Arts Festival with Two Top Productions!
Lefra Produksies bring twee top produksies na die Gariep Kunstefees op Kimberley op 2 en 3 September vanjaar! Kom skaterlag vir Lefra Produksies se skreeusnaakse klug Daa' Gaat die Bruid! op Saterdag, 3 September om 11:00, 15:00 en 18:00. Hennie Smit en Arina de Witt vermaak in As Drome Vlerke Kry op Vrydag, 2 September om 16:00. Beide produksies speel in die Newtonteater op die gronde van die Newton Primere Skool op die hoek van Halkettweg en Conradstraat. Besprekings kan gedoen word deur Computicket te skakel by 0861 915 8000 of bespreek aanlyn www.computicket.com. Besoek gerus ook www.lefra.com vir meer inligting. Al die produksies word aangebied met die trotse ondersteuning van Christo Strydom Nutrition, Stuttaford van Lines, RSG, Sounds Good en McCarthy Volkswagen Arcadia.
Come and Meet MY BOETIE SE SUSSIE SE OU at the Atterbury Theatre
If you think your life is complicated, put yourself in John Smith's shoes for a moment. John, the taxi driver from MY VROU SE MAN SE VROU has two wives - and now, two families! In MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, it is 18 years later and John still keeps his two families in different parts of London.
Fundraiser KONSERT VIR HENNIE to Take Place at the Atterbury Theatre
The much loved actor and singer, Hennie Smit, well known as Bertie in Egoli and now Deda in MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, is making very good progress in the Wilgers Hospital's intensive care unit. He contracted double pneumonia two months ago, after which many complications set in. He was immediately transferred to the intensive care unit where he has spent the last eight weeks fighting for his of his life.
Director Frans Swart Takes Over Hennie Smit's Role in MY BOETIE SE SUSSIE SE OU at Aardklop
The well-known actor and singer, Hennie Smit, who is currently playing the role of Dêda in Lefra Productions's MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, was admitted to hospital six weeks ago for double pneumonia. Smit, who played Bertie in EGOLI for many years, subsequently broke a rib because of all the coughing and complications set in when the rib punctured his lung. Smit is currently still in the Intensive Care Unit of the Wilgers Hospital, where his condition is described as serious, but stable. Consequently, Frans Swart, the director of MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, will take over Smit's role for the run of the play at this year's Clover Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom.
Popular SA Actor Hennie Smit of MY BOETIE SE SUSSIE SE OU Seriously Ill - but Stable
Hennie Smit, the very popular South African actor and singer who is best known for playing the role of Bertie in EGOLI and who was recently playing the role of Deda in the Lefra Productions farce MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, was admitted to hospital two weeks ago with double pneumonia, asthma and a fractured rib. Unfortunately, the fractured rib perforated his lung last week, which has resulted in further complications.
Verlowing op MY BOETIE SE SUSSIE SE OU
Groot was die verrassing Saterdag vir Liza-Mari Beukes van Kempton Park toe haar vriend, Adriaan Janse van Rensburg, ook van Kempton Park haar gevra het om verloof te raak op die stel van MY BOETIE SE SUSSIE SE OU wat tans by Emperors Palace se Theatre of Marcellus speel.
Photo Flash: MY BOETIE SE SUSSIE SE OU, Emperor's Palace, New Theatre of Marcellus, 13 Mei - 1 Junie
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vroumet twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar. Maar wanneer sy twee tieners, 'n dogter van die een gesin en 'n seun van die ander, mekaar op 'n internetkletskamer raak gesels en angstig besluit om mekaar in die persoon te ontmoet, versnel John se reeds gejaagde lewe tot in die hoogste rat, en moet hy spook om hulle uitmekaar te hou.

MY BOETIE SE SUSSIE SE OU gaan jou laat skaterlag by vanjaar se ABSA KKNK in Oudtshoorn van 2-5 April
As jy dink jou lewe is ingewikkeld, plaas jouself vir 'n oomblik in John Smith se skoene, daardie taxi-bestuurder van My Vrou se Man se Vrou met twee vrouens, en nou ook twee gesinne! Dis reg, in My Boetie se Sussie se Ou is dit agtien jaar later en hou John steeds twee families in verskillende dele van Londen aan, beide dolgelukkig en salig onbewus van mekaar. Maar wanneer sy twee tieners, 'n dogter van die een gesin en 'n seun van die ander, mekaar op 'n internetkletskamer raak gesels en angstig besluit om mekaar in die persoon te ontmoet, versnel John se reeds gejaagde lewe tot in die hoogste rat, en moet hy spook om hulle uitmekaar te hou. My Boetie se Sussie se Ou is Pierre van Pletzen se Afrikaanse vertaling van Ray Cooney se Caught in the Net, en onder die regie van Suid-Afrika se eie klugkoning Frans Swart.

RSG en LEFRA PRODUKSIES bied aan die eerste Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera, 17-21 Maart
RSG en LEFRA PRODUKSIES bied met trots aan - die eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die MSC Opera. Hierdie lekker OPPIWATER KUNSTEFEES vaart sal plaasvind van 17-21 Maart. OPPIWATER besoek onder andere Maputo en die Portugese eilande. Die res van die tyd hou ons Afrikaanse Kunstefees vir die fynproewer met van die voorste kunstenaars, produksies, toneel, komedie, kabaret en musiekproduksies. Dis uniek - 'n kunstefees op 'n drywende hotel met sy pragtige teater en verskillende kleiner venues.