Photo Flash: Meet Liewe Heksie and Friends on their Way to Emperor's Palace
Lefra Productions is bringing a brand new stage production of LIEWE HEKSIE to Emperor's Palace! The creator of LIEWE HEKSIE, Verna Vels, celebrated her 80th birthday this year and is also celebrating the golden anniversary of Liewe Heksie's first appearance. Lefra Productions has toured South Africa for the past three years with many LIEWE HEKSIE productions and to celebrate this double anniversary, director Frans Swart convinced Vels to write a brand new LIEWE HEKSIE story. Swart has adapted and directed the story for the stage.
Lefra Produksie Presents Verna Vels's LIEWE HEKSIE, Now thru 7/19
Lefra Produksie se treffer verhoogaanbieding van Verna Vels se Liewe Heksie word 17-19 Julie by KunsteKaap aangebied. Besprekings kan gedoen word by Computicket (011) 340 8000 of www.computicket.com Daar word twee vertonings per dag aangebied om 09:30 en om 12:00 Heksie is ideale vermaak vir kleuterskole, creches, speelgroepies en laerskole. Selfs hoerskole gebruik Heksie vir kuns en kultuutprojekte. Indien skole of groepe wil bespreek, kan Charl geskakel word by (011) 815 3000 of stuur 'n epos aan admin@lefra.com Vir meer inligting, besoek www.lieweheksie.co.za.
Lefra Produksie to Present Verna Vels's LIEWE HEKSIE, July 17-19
Lefra Produksie se treffer verhoogaanbieding van Verna Vels se Liewe Heksie word 17-19 Julie by KunsteKaap aangebied. Besprekings kan gedoen word by Computicket (011) 340 8000 of www.computicket.com Daar word twee vertonings per dag aangebied om 09:30 en om 12:00 Heksie is ideale vermaak vir kleuterskole, creches, speelgroepies en laerskole. Selfs hoerskole gebruik Heksie vir kuns en kultuutprojekte. Indien skole of groepe wil bespreek, kan Charl geskakel word by (011) 815 3000 of stuur 'n epos aan admin@lefra.com Vir meer inligting, besoek www.lieweheksie.co.za.
LIEWE HEKSIE to Play Artscape, 17-19 July
Lefra Production's hit stage production of Verna Vels's LIEWE HEKSIE will be presented from 17-19 July at Artscape. There are two performances daily at 09:30 and 12:00 and the show is perfect entertainment for pre-schools, creches playgroups and primary schools.